26 Apr 2017

maize1
Teen ʼn verwagte 5,53 ton per hektaar kan mielieboere die hoogste opbrengs per hektaar in die geskiedenis behaal. Die derde oesskatting vir somergewasse is deur die Nasionale Oesskattings Komitee (NOK) bekend gemaak. Volgens dié skatting word ‘n oes van 14,5 miljoen ton mielies verwag. Dit is 8,6 miljoen wit mielies en 5,9 miljoen ton geel mielies. Verandering teenoor vorige m...

21 Apr 2017

kernels-of-corn
Die wisselkoers bly die drywer van die afgelope week se prysbewegings. Die wisselkoers bly die drywer van die afgelope week se prysbewegings. Wisselkoers: Die wisselkoers het in die oorsigtyd van 7 tot 13 April met 22 sent teenoor die Amerikaanse dollar versterk. ‘n Tweede graderingsagentskap het Suid-Afrika se kredietstatus afgradeer. Dit het die rand verder tot naby...

21 Apr 2017

2013;
Sekere finansiёle instellings meen dat onstabiele politieke nuus in Suid-Afrika reeds in die rand verdiskonteer is. Mieliepryse het die afgelope week daagliks afwaarts verhandel. Wisselkoers: Die wisselkoers het die afgelope week met 30 sent teenoor die Amerikaanse dollar versterk. Die rand is besig om konstant teenoor die Amerikaanse dollar te versterk. Sekere finans...

21 Apr 2017

images-2
‘n Uitstekende kans bestaan dat boere hul mielie-aanplantings vir volgende jaar drasties kan afskaal. Sal dit genoeg wees om pryse wesentlik te laat styg? Tot dusver was die aandag van produsente en ander rolspelers in die mieliebedryf hoofsaaklik op vanjaar se verliespryse, maar wat moet mielieboere vir die komende seisoen doen? BVG se handelaars in Schweizer Reneke het dié ...

12 Apr 2017

img_1643
Hoe ver moet die wisselkoers verswak voordat mielies teen gelykbreekvlakke uitgevoer kan word? Die vorige weke is finansiële nuus deur die verswakking van die rand oorheers, met ‘n gepaardgaande styging in die mielieprys.  Dit het die gedagte laat posvat dat die wisselkoers dalk die ridder op die wit perd vir vanjaar se mielieprys kan wees. As gevolg van die groot verwagte oe...

07 Apr 2017

111
Die wisselkoers was weer die fokus van die week se prysbewegings. Die wisselkoers en politieke gebeure het mieliepryse vandeesweek geraak. Wisselkoers Die wisselkoers het die afgelope week met 38 sent verswak. Die verswakking was die gevolg van politieke gebeure wat tot die afskaling van Suid-Afrika se kredietstatus deur ’n graderings agentskap gelei het. Verhandeling vi...

29 Mar 2017

field_corn_liechtenstein_mountains_alps_vaduz_sky_clouds_landscape
Vanjaar se opbrengs van wit mielies kan alle vorige rekords ver oortref, sê ʼn marknavorser. Die tweede oesskatting vir somergewasse is deur die Nasionale Oesskattingskomitee (NOK) bekend gemaak. Volgens hierdie skatting word 14,3 miljoen ton mielies verwag (8,5 miljoen wit mielies en 5,8 miljoen ton geel mielies). Verandering teenoor vorige maand se skatting: Die geskatte gep...

24 Mar 2017

prop-roots
Mieliepryse is op droewige vlakke terwyl die wêreld berge mielies en koring het, sê ʼn marknavorser. Die JSE (Safex) se Julie 2017 witmieliekontrak het tydens verhandeling op 24 Maart 2017 tot ʼn kontrak-laagtepunt van R1 713 gedaal. Produsente wat wit mielies by silo’s met ʼn vervoerdifferensiaal van meer as R213 lewer, sal ʼn produsenteprys van minder as R1500 per ton realiseer...

23 Mar 2017

cornfield
Die wisselkoers was vandeesweek die vernaamste rede vir die afwaartse beweging van pryse. Die wisselkoers was dié afgelope week die vernaamste rede vir die afwaartse beweging van pryse. Wisselkoers: Die wisselkoers het die afgelope week met 49 sent versterk. Die versterking was sekerlik die faktor wat die meeste afwaartse druk op pryse geplaas het. Min ekonome sou ʼn jaar ter...

17 Mar 2017

mexican-corn-on-the-cob-41
Baie produsente vertrou nie meer dié manier waarop mieliepryse op die JSE vasgestel word nie, sê ʼn navorser. Boere in Suid-Afrika het gedurende 2015/’16 een van die ergste droogtes nog beleef. Een van die gevolge daarvan was dat witmielie-aanplantings met ʼn derde gedaal het. Hoewel geel mielies van tyd tot tyd ingevoer word, was diepsee-invoer van wit mielies ook nodig. Wit m...