22 May 2017

landmarksilo3
Net soos verskansers is spekulante noodsaaklik vir die suksesvolle funksionering van ‘n termynmark vir graan en ander landbouprodukte in Suid-Afrika, sê Johan Strauss. In Suid-Afrika het die bemarking van graan, soos in baie ander lande, dieselfde probleem. Daar is baie verkopers en min kopers. Een van die redes hiervoor is dat produkte soos mielies, koring en sonneblom lywig i...

22 May 2017

fresh-sweet-corn
Tien finaliste se name is bekend gemaak in BVG se verskansingkompetisie. Die tien finaliste in vanjaar se BVG-verskansingskompetisie is op Nampo 2017 bekend gemaak. Die doel van die kompetisie was om veral boere, maar ook ander belangstellendes, meer vertroud te maak met die gebruik van afgeleide instrumente op die Johannesburgse Sekuriteitebeurs (JSE) om sodoende prysrisiko ...

12 May 2017

mielies_uitvoer
Die finaliste van die BVG-verskansingskompetisie sal volgende week by Nampo bekendgemaak word. BVG se jaarlikse verskansingskompetisie het op 29 April 2017 gesluit. Die doel van die kompetisie was om veral boere, maar ook ander belangstellendes, meer vertroud te maak met die gebruik van afgeleide instrumente op die Johannesburgse Sekuriteitebeurs (JSE) om sodoende prysrisiko ...

05 May 2017

jse
Dit gons oor die strategiese graanreserwe waaroor die Minister van Landbou onlangs bespiegel het. (Dink strategiese olievoorraad.) Suid-Afrika het in 2015/’16 die ergste droogte nóg beleef, met ʼn oes van 3,4 miljoen ton wit mielies. Dit is opgevolg deur die huidige seisoen met ʼn geskatte witmielie-produksie van 8,4 miljoen ton (147% meer). Suid-Afrika produseer gemiddeld meer...

26 Apr 2017

maize1
Teen ʼn verwagte 5,53 ton per hektaar kan mielieboere die hoogste opbrengs per hektaar in die geskiedenis behaal. Die derde oesskatting vir somergewasse is deur die Nasionale Oesskattings Komitee (NOK) bekend gemaak. Volgens dié skatting word ‘n oes van 14,5 miljoen ton mielies verwag. Dit is 8,6 miljoen wit mielies en 5,9 miljoen ton geel mielies. Verandering teenoor vorige m...

21 Apr 2017

kernels-of-corn
Die wisselkoers bly die drywer van die afgelope week se prysbewegings. Die wisselkoers bly die drywer van die afgelope week se prysbewegings. Wisselkoers: Die wisselkoers het in die oorsigtyd van 7 tot 13 April met 22 sent teenoor die Amerikaanse dollar versterk. ‘n Tweede graderingsagentskap het Suid-Afrika se kredietstatus afgradeer. Dit het die rand verder tot naby...

21 Apr 2017

2013;
Sekere finansiёle instellings meen dat onstabiele politieke nuus in Suid-Afrika reeds in die rand verdiskonteer is. Mieliepryse het die afgelope week daagliks afwaarts verhandel. Wisselkoers: Die wisselkoers het die afgelope week met 30 sent teenoor die Amerikaanse dollar versterk. Die rand is besig om konstant teenoor die Amerikaanse dollar te versterk. Sekere finans...

21 Apr 2017

images-2
‘n Uitstekende kans bestaan dat boere hul mielie-aanplantings vir volgende jaar drasties kan afskaal. Sal dit genoeg wees om pryse wesentlik te laat styg? Tot dusver was die aandag van produsente en ander rolspelers in die mieliebedryf hoofsaaklik op vanjaar se verliespryse, maar wat moet mielieboere vir die komende seisoen doen? BVG se handelaars in Schweizer Reneke het dié ...

12 Apr 2017

img_1643
Hoe ver moet die wisselkoers verswak voordat mielies teen gelykbreekvlakke uitgevoer kan word? Die vorige weke is finansiële nuus deur die verswakking van die rand oorheers, met ‘n gepaardgaande styging in die mielieprys.  Dit het die gedagte laat posvat dat die wisselkoers dalk die ridder op die wit perd vir vanjaar se mielieprys kan wees. As gevolg van die groot verwagte oe...