market_information
Ons bied ‘n verskeindenheid verslae aan ons kliënte wat beskikbaar is deur middel van ons portal.
trading_platform
Voorsien ons kliënte met ‘n vinnige oplossing om hul posissies te kan monitor, sowel as kontantvloei, “greeks” en transaksies in ware tyd.
additional-management-systems
Voorsien ons kliënte met ‘n vinnige oorsig (vir monitering doeleindes) van hul posissies, kontantvloei, greeks en transaksies in ware tyd.
crop_image_650_gmc
BVG Verskansing Kompetisie. Fantacy, opvoedkundige verhandelingsplatform vir boere en handelaars

Aim! Scenario! Game Plan! 2017!


Fantasie Verskansing Kompetisie

Die doel van hierdie kompetisie is om deelnemers gemaklik te maak met die gebruik van afgeleide instrumente as ‘n risikobestuurs model. Dwarsdeur die kompetisie sal deelnemers in staat wees om verskillende verskansingstrategieë intelees en te sien waste impak dit sal he op die kontantvloei oor ‘n prysreeks. Die deelnemers sal in staat wees om hul strategieë aan te pas deur die seisoen op ‘n dinamiese platform om te probeer verseker dat die hoogste wins teen die laagste risiko ontvang.

Jy is ‘n boer in die Coligny distrik en moet 4 000 ton witmielies (WMAZ) bemark. Die uitgawes van die produsent is vasgemaak op R8.5 miljoen en ‘n differensiële van R270 per ton sal van toepassing wees. Al die kontrakte is vir lewering in Julie 2017 en sal dus die prys wees op die Jul17 WMAZ kontrak soos op die Johanesburgse Effekte Beurs.

Dis onmoontlik om die ware mark te simuleer, kan ons nie roekelose en wilde spekulasie aanmoedig nie. Moenie toelaat dat gierigheid in die pad van die beskerming van jou inkomste nie. Ons het perke in plek gestel om te verhoed dat deelnemers meer as 4 000 ton WMAZ verskans. Ons wil hê jy moet hierdie kompetisie en die wonderlike platform wat geskep is om jou verskansing te oefen en jou vrese vir die JSE Afgeleides sal vining verdwyn.

Geniet hierdie prettige reis en ons hoop dat jy baie fantasie winste maak.

Latest Video

competition_2017